Hugo

Main : 

Profiel:

BESPREKINGS INFO:

Manlike kunstenaar. Geskik vir enige verhoogproduksie, korporatiewe en ander funksie

INHOUD:

Oorspronklike volwasse kontemporêre musiek in Afrikaans

TAAL:

Afrikaans

TYDSDUUR VAN OPTREDE:

60 - 90 min

MEER OOR HUGO:

HUGO

Hugo is beter bekend vir sy album "Deur Die Straights" wat goue status behaal het en die 2de album "Hartland" kort op sy hakke. Hugo tree met 'n 5 stuk orkes op en sy liedjies met mooi stories en diep lirieke kruip diep in die volk se hart in.

Hugo het reeds in die harte van die Afrikanervolk ingekruip en hierdie man met sy growwe stem het gehore vermaak regoor die land!

Hugo het homself reeds bewys met sy vorige album en sy gewildheid gaan verseker nou toeneem! Hy gaan sy regmatige plek in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf inneem en hy verdien niks minder nie.

Hou hom dop - hy gaan diep voetspore laat en sy naam gaan op almal se lippe wees!!

Profile Pic: 
Profile Banner: 
Album Thumb: 

User login