Ons vir jou Suid-Afrika

artist: 
Album: 

1. Ons vir jou Suid Afrika Bok van Blerk/Robbie Wessels
2. O' die Bokke (500 Miles) Robbie Wessels
3. Hak hom Blokkies Theuns Jordaan
4. Spickerish Bok van Blerk
5. Bokkoors (Eye of the Tiger) Robbie Wessels
6. Wie trou dan op 'n final Bok van Blerk
7. Diknek en klein tandjies Bok van Blerk
8. Trek aan jou trui Hugo
9. Shoshaloza Coleske
10. Is jy bang Eden
11. Bel, Bel, Bel Lianie May
12. Habana! Bok van Blerk
13. Hokkaai Thys die Bosveldklong
14. Rugby Medley: 'So speel die Boere'
15. Die Bloubul
16. Palle toe
17. Vat hom Dawie(Die groen en goud)
18. Hie kommie Bokke
19. Vir ewig Suid Afrika Drie van die Beste

Beskrywing:

Verbeel jouself, twee van die grootste Afrikaanse kunstenaars, BOK VAN BLERK en ROBBIE WESSELS span saam om die grootste rugby lied nog ooit, ONS VIR JOU SUID AFRIKA (deur dieselfde skrywers as DE LA REY) te sing, en dan nog daarby elkeen twee nuwe rugby liedere by te dra waarvan een van BOK se nuwes 'n huldeblyk aan GERHARD VIVIERS is genaamd SPIEKERIES...

Verbeel jou daarby dat THEUNS JORDAAN besluit om 'n huldeblyk aan die Bokke te bring deur die legendariese rugby lied, HAAK HOM BLOKKIES van DAVID KRAMER, ook op die album te sit...

Verbeel jou dan daarby dat HUGO ook twee nuwe oorspronklike rugby liedere (geskryf deur MD Greyling) bysit en dan sit die COLESKE broers 'n acapella weergawe van SHOSOLOZA by en EDEN, DANIE NIEHAUS en DRIE VAN DIE BESTES, en nuwe sang sensasie, LIANIE MAY, dra elkeen by met 'n treffer waarna alles gevolg deur 'n gatskop boere orkes medley....

Verbeel jou dit alles dan sit jy met die GROOTSTE RUGBY ALBUM nog ooit!

MOZI RECORDS en COLESKE ARTISTS is trots om ONS VIR JOU SUID AFRIKA aan die wêreld bekend te stel...

albumThums: 

User login