De la Rey

artist: 
Album: 

1. De La Rey
2. Jy praat nog steeds my taal
3. Vodka en OJ
4. Hatfield Jol
5. Die bok kan blêr
6. Lenteblomme
7. So waai die wind
8. Stuk van jou
9. Op Walvisbaai
10. '68 Chevy (Minki)
11. Katie
12. Girls in bikini's
13. Habana!
PLUS: Musiekvideo - DE LA REY

Beskrywing:

Mozi Records (Sean Else en Johan Vorster) kondig met trots aan dat Bok van Blerk se debuut album De La Rey so pas 5 keer goud bereik het!!! Baie dankie aan almal wat die CD gekoop het!

Bok van Blerk, die ongelooflike opwindende nuwe Afrikaanse groep skud die land met hulle vuurwarm, oorspronklike treffers!

Bok van Blerk is trots Afrikaans en elke stukkie musiek op sy CD drup van heerlike kultuur. Van die voet in die hoek treffers soos '68 Chevy (Minki), Habana! en Hatfield Jol regdeur tot die hartroerende, So waai die wind en
die magtige volkseie...De La Rey

albumThums: 

User login