Bok van Blerk en Lianie May WEN
Kyk hier:
Baie geluk aan Bok van Blerk en Lianie May wat elk 'n Vonk Toekenning ontvang het
Bok van Blerk wen die Vonk Toekenning vir Top Verkoper in 2009 met "Afrikanerhart"
Lianie May wen die Vonk Toekenning vir Beste Musiek Video met "Toe Stop My Hart"
ONS IS TROTS OP JULLE!!!





