Vergeet my nie

artist: 
Album: 

Vergeet My Nie

Track Listing:

1. Vergeet my nie 4:21
2. Los my nie alleen nie 4: 02
3. Jy soen my nie meer nie 3:48
4. Boerevry 2:56
5. 'n Vrou staan by haar man 2:59
6. Bel, bel, bel!!! 3:16
7. Jolene 3:08
8. Somerreën 3:57
9. Ek kom huistoe 3:28
10. Toe 'n twee rand nog 'n twee rand was 3:19
11. Will you be there in the morning 4:12
12. Belinda Carlisle-Medley: 5:47
a) Heaven is a place on earth
b) Leave a light on for me
c) Little black book
d) We want the same thing
13. I will always love you 3:41

Beskrywing:

LIANIE MAY se musiek herinner mens baie aan SHANIA TWAIN en DOLLY PARTON. Dis gevul met pragtige sterk melodieë, vleiende harmonieë wat gedryf word deur stewige lewendige kitare en instrumente. Dis 'n CD wat jy opsit en deur luister tot die einde...en dan maar weer en weer herhaal!

albumThums: 

User login