Mozi Films

Mozi Films is in pre-produksie op een van die grootse Afrikaanse films nog!
Die teks is geskryf deur Sean Else en Deon Opperman en beloof om almal weg te blaas!

Die film gaan geskiet word deur Sean Else en die rolbedeling sal insluit onder andere...Bok van Blerk, Lianie May, Vaughan Gardiner en Karlien van Jaarsveld.
Die film sal vroeg volgende jaar vrygestel word.

Musiek Videos





GOOI JOU ARMS OM MY - VAUGHAN GARDINER

VIR JOU - VAUGHAN GARDINER

TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY

VAL SONDER JOU - 34 GRADE SUID

User login